Welkom in New Zealand Toortsie!

Dankie Scrapydo! Hierdie Toortsie is vandag BAIE OPGEWONDE! Happy days are here again! 🙂

I scrap 2

Dis 12:30 pm. Trompie raak opgewonde aan die blaf.

Dis die posman met sy bromfiets.

PAKKIE UIT SUID AFRIKA!

Ek teken vir die pakkie en

ek kan my opgewondenheid nie in toom hou nie.

IMG_1587

Trompie wys my adres en SA seëls

Maak oop Ma, maak gou!

IMG_1589

En hier is sy!

Toortsie se Bantingboerekos!

IMG_1591

In my kombuis in Upper Hutt, New Zealand.

Baie WELKOM!

(Dis 9 Januarie 2016 in Bredasdorp gepos en Vlieg en reis 6 dae om op die 15e Januarie in hande te beland!

10 uit 10 vir posdiens!)

View original post

10 thoughts on “Welkom in New Zealand Toortsie!

    1. Dankie. Gisteraand kry ek ‘n sms: Is die hoeveelheid asyn reg by my waterblommetjies. Gou vinnig gaan kyk, en volgens my is dit reg. Ek het bly worrie totdat die sms gekom het: Dankie, dit was HEERLIK. 🙂

      Like

Gesels saam, asseblief!