Omgewing

Scrapydo se toeka-tokkel: Omgewing Ek het voorheen geblog oor Threadneedlestraat, en sy omgewing waar my eerste gewaarwordinge lê.  Ons het Parkhurst toe getrek, en behalwe dat dit ‘n bietjie “grander” was as Hursthill, het dinge nie veel verander nie.  Die kinders het in die strate gespeel, grootmense het vriendskappe gesmee wat lewenslank gehou het. Oom … Lees meer Omgewing

Rate this: