Pauline

In graad I het ek en die stil dogtertjie met die mooi naam maats gemaak.  Sy het drie strate van ons af gebly, dus kon ons saam speel, busry en skoolgaan.  Net Sondae het ek en Pauline mekaar nie gesien nie.  Sondagoggende is ek soos elke ander kind Sondagskool, en daarna kerk toe.  Pauline het … Lees meer Pauline

Rate this: