Geleefde Christenskap

Enige persoon wat my blog lees, sal weet wat ek glo, omdat ek nie kan stilbly daaroor nie. My geloof is deel van my lewe. My lewe is nie opgedeel in kompartemente van “werk”, “speel”, “kerk toe gaan”, ens nie, maar is alles in een. Daarom is dit nie vir my vreemd om, as daar ‘n geloofsding is wat ek wil sê, dit te sê nie. Ek respekteer mense wat anders as ek glo en probeer om nooit ‘n ander geloof aan te val nie.

As jy meer wil lees oor hierdie onderwerp, kliek gerus hier.

Gesels saam, asseblief!

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Connecting to %s