Soek iets op hierdie blog
-
Jy is die
- 46,645 ste persoon wat hier inloer! Baie dankie en welkom! Hoop jy loer weer in.
-
Julle kommentaar
Rosa on om koffie en tee te vas Toortsie on Waag dit om lief te hê Kameel on Wanneer die Sani-pas roep Toortsie on Wanneer die Sani-pas roep Toortsie on Pinkster -
Gewildste skrywes
-
Nuutste skrywes
Kategorië
- 'n Tikkie humor (2)
- 40 Dae van Positiwiteit (42)
- Blogging (30)
- Boeke en flieks (9)
- Die lewe (21)
- Die stil kind (8)
- Geldsake (12)
- Geleefde Christenskap (82)
- God en ek (4)
- Hoe om 'n blog te begin (4)
- Huwelik en Verhoudings (31)
- Kosdinge (12)
- Lawwighede; Tong-innie-kies (65)
- Motivering en Bemoediging (66)
- My kinders en ek (3)
- Opheffingswerk; Opvoeding (24)
- Ouerskap en ouerleiding (33)
- Overberg (21)
- Plaaslewe en Landbousake (49)
- Reis-ervarings (33)
- Speletjies (13)
- Spinnekopstories (4)
- Studentelewe (4)
- Uncategorized (31)
- Verskeidenheid Onderwerpe (88)
- Vrae (13)
- Vrouwees (4)
Voorheen geskryf
-
Wie skryf hier?
Verblyf in BREDASDORP.
Tel: 028 425 2724 As jy ouer is as 50, vra om in SUIKERBOSSIE te bly! Hulle het ook verblyf vir die jongeres onder ons.
Category Archives: 40 Dae van Positiwiteit
fine
Fine. Die einde. Die einde is hier! Die koeël is deur die kerk!! Ja! Dis dAg 40 vaN 40 PosItiEwE dAe!! So ‘n paar dae gelede HET hier ‘n glipsie gekom toe ek die pos wat eintlik vir more … Continue reading
Posted in 40 Dae van Positiwiteit
11 Kommentaar
Fanaties
Dag 39 in die uitdaging om vir 40 dae elke dag oor ‘n ander onderwerp positief te wees. Sending, Sendingwerk, Getuienis lewer… Iemand vra waarom mense (Christene), as hulle na ‘n rampgebied soos bv Japan gaan, nie net kan gaan … Continue reading
stootwaentjies
Dag 38 uit 40 ‘n Hele rukkie gelede het Jane vertel van haar stryd as ma van klein kindertjies. Dat winkels en winkelsentrums nie altyd so kindervriendelik is nie. Ek het toe net begin met die 40 dae van positiwiteit. Op daardie stadium … Continue reading
Wat het ek oorgehou?
Dag 37 van 40 dae van Positiwiteit Ekself het in my jong dae in die slaggat getrap van… dis omdat iemand iets aan my gedoen het, dat ek so en so is en so en so optree. En dan het … Continue reading
Skuldig!
Jy het jou bes probeer met iets. En toe het dit nie heeltemal uitgewerk soos jy gehoop het nie. Eintlik was dit ‘n groot sukses, maar was daar ‘n paar negatiewe mense wat dit nie eers bygewoon het nie wat jou … Continue reading
niks kom klaar nie
DAG 35 UIT 40 POSITIEWE DAE! Niks kom klaar nie. Ek vat hier, los daar. Die bed is halfpad opgemaak, dan lui die foon. Dan onthou ek dat die wasgoed solank in die masjien moet kom en terwyl ek daar … Continue reading
Gratis?
Dag 34 van Positiwiteit Hier in die begin van die 40 dae uitdaging, het ek ‘n stuk geskryf oor my omstandighede. Anna F het toe ‘n paar items in die skryfsel uitgelig waarop mens kon uitbrei. Adoonsie het vir my daarop … Continue reading
Die Ware Jakob
Ons word deesdae so gebombardeer met nagemaakte goed dat ons amper nie meer die waarde van die egte produk besef nie. Ekself gebruik baie van die namaaksels wat ek hier noem: Oorgeblaasde goud is nie goud nie. Nagemaakte pêrels is … Continue reading
God se beloftes
Dag 32 uit 40 positiewe dae Vandag fokus ek op beloftes wat God in Sy Woord aan my gemaak het. Dis beloftes wat ek vir myself geneem het en soms herinner ek myself daaraan. Soms herinner ek ook vir God … Continue reading
tjieng
Ai tog! Die geldsake wat net nie wil uitwerk nie!! Dag 31 van 40 Ek het al voorheen oor geld geskryf, oor die tiende en dat ons MOET spaar. Maar ons kom nie met ons geld uit nie! Waar … Continue reading
Posted in 40 Dae van Positiwiteit, Geldsake
Lewer kommentaar
Me-Time
Dag 30 uit 40 dae van Positiwiteit!!! Driekwart! Nou is ons in die laaste pylvak!! Net 100 meter oor! Me, Myself, I. Ek dink nogals ons word deesdae so gebombardeer met “ander mense dien”, ons werk, besig wees, dat ons … Continue reading
Wanneer is ‘n mens suksesvol?
Op dag 29 van Positiwiteit vra ek – wanneer is ‘n mens suksesvol? Dit is ‘n vraag wat op my soekenjin verskyn het. Maar dis ‘n goeie vraag! Wanneer is jy suksesvol? Ek dink sukses kan op verskillende maniere gemeet … Continue reading
‘n fluit, ‘n rok en ‘n mannetjie
Die storie oor die fluit, die rok, en die mannetjie gaan oor ‘n klomp menslike krisissies wat sommer in ‘n baie kort tydjie oor my pad gekom het. Krisissies rondom ‘n rok wat nie wil werk nie; ‘n kind se musiek-eksamentye … Continue reading
in ‘n rolstoel
Die man wat aan my rekenaar werk, is bedlêend. Toe ek hom leer ken het, was sy rekenaarwinkel nog in die dorp en kon hy met sy rolstoel soontoe gaan. Hy het vertel hoe hy met sy rolstoel werk toe gery … Continue reading
egte vlees
Vandag, dag 26 van positiwiteit, gee ek aandag aan my regte vleis-en-bloed-vriende. Postaday vra die volgende vraag: Your phone, laptop, tab, ipad and desktop are dead. Will you make it through a normal working day and evening? What would you miss … Continue reading
Hy leef!
Alive! Alive! Alive forevermore My Jesus is alive forevermore!! My Jesus is alive! Sing Hallelujah!!…….. Amazing Grace, how sweet the sound that saved a wretch like me I once was lost, but now I’m found was blind, but now I … Continue reading
Oh, what a beautiful morning!!!
Ek is nie so oulik in die oggend nie. En ek sal graag nog ‘n halfuur later wil lê. Maar dan dink ek aan soveel mense wat so graag sou wou opstaan, maar net eenvoudig nie KAN nie, omdat hulle … Continue reading
Houtkruis
Dag 23 uit 40 Positiewe Dae Houtkruis O, daar was ‘n houtkruis ‘n Redder aan ‘n houtkruis vas geslaan. Ja, daar was ‘n houtkruis, En daarom sal ek sing. Ek onthou vir Dawid. Voor die ark het hy gedans en … Continue reading
kinders moenie in die water mors nie…..
want dit kom van ver af, van Piet le Roux se plaas!! Dag 22 van Positiwiteit word gewy aan die natuur. Ek weet nie of ons altyd bewus is daarvan HOE afhanklik ons van die natuur is nie. Die hele … Continue reading
My gunstelinge!!
Dag 21!!! uit 40! Julle weet mos wie my gunstelinge is??? Nie? Dis natuurlik die TIENERS! En hoe kan ek 40 dae lank oor positiwiteit skryf sonder om vir hulle een daggie te gee? Tieners is die positiefste mense wat … Continue reading
hie-haaaaa!!! – hersien
Oraait. Hierdie skryfsel moes op 10 Mei verskyn het, en toe gebeur die onvermydelike en dit verskyn vandag!! En amper almal in blogland sien dit toe.! Hoe meer ek dit probeer afkry, hoe minder kry ek dit reg!! Sien, dis … Continue reading
Posted in 40 Dae van Positiwiteit
2 Kommentaar
In die middel
Dag 20 van Positief wees. Ek was op ‘n stadium ‘n drawwer! Net in naam, gehoor! Want ek is maar baie lank met ‘n growwe beenstruktuur, en beslis nie ‘n natuurlike atleet nie. Daar in Tradouw’s Pass het ‘n ou … Continue reading
Verloorder
As jy nou wil krap waar daar nie moet gekrap word nie, sê vir iemand: “Loser”. Verloorder. Kinders noem dit so graag vir mekaar en sonder dat hulle dit besef, plaas hulle ‘n las op mekaar se skouers. Nee. Dis … Continue reading
x tien
Dag 18 van 40 oor Positiwiteit ‘n Vriendin vertel van ‘n vriend se nagmerrie: Hy droom dat God die bedrag wat hy maandeliks vir die kerk gee, met 10 gaan vermenigvuldig en dat dit dan sy salaris gaan wees. Hy … Continue reading
my land
Ek het so by myself begin twyfel of ek moet aangaan met die reeks oor positiwiteit. Voel dit nie al vir julle of ek dit in julle keel afdruk nie? Soveel so dat ek 4 dae se skryfsels eers op … Continue reading
Posted in 40 Dae van Positiwiteit
22 Kommentaar
huwelik
Ek het ‘n baie normale huwelik. Soms gaan dit vir tye fantasties en is dit geen probleem om op die positiewe van my huweliksmaat en die positiewe van my huwelik te fokus nie. Maar ander dae…. dan is dit net … Continue reading
Telefoonbemarkers
Dag 15 van Positiwiteit Om met vandag se onderwerp heeldag positief te bly, gaan baie genade verg, maar ook baie hare op die tande. Want as daar twee groepe mense is wat my behoorlik moedeloos maak, is dit telefoonbemarkers en … Continue reading
Posted in 40 Dae van Positiwiteit
20 Kommentaar
Rus
Seegogga het my aan ‘n verhaaltjie laat dink wat ek lank terug gehoor het. Die wit man moet iewers in Afrika ingaan en het vandie inheemse mense om vir hom te help om sy goed te dra. Vir ‘n hele paar … Continue reading
Posted in 40 Dae van Positiwiteit
8 Kommentaar
iemand om mee reg te maak
Op die 13e dag van Positiwiteit gaan ek iemand vergewe. Maar dis nie iemand anders nie. Nee, dis myself. Ons as ouers, en ek dink veral ma’s kan onsself tog so kasty oor foute wat ons in die verlede gemaak … Continue reading
Wat kan jy doen?
Die doel van vandag se skrywe is nie om ‘n klomp windmakerige mense wat te veel van hulle self dink, te kry nie. Nee! ‘n Te hoë dunk van jouself is VERSKRIKLIK, maar weet julle, ‘n te lae dunk van … Continue reading