Akkomodasie in Suid-Afrika en Suider Afrika

Ek sal  bly wees as jy sal saamspeel.  Ons wil ‘n lys maak van oulike plekke waar ‘n mens kan oorbly as jy reis in Suid-Afrika. Is daar dalk ‘n plek waarvan jy weet wat jy wil aanbeveel?  Of, het jy dalk self ‘n plekkie wat jy wil adverteer?

Kliek HIER vir die lys.

As jy ‘n plek wil byvoeg, sit dit as ‘n kommentaar by. Indien moontlik, die DORP, die NAAM van die gastehuis/hotel/vakansieoord. Die kontakbesonderhede – telefoon of ‘n web-adres. Selfs die kontakpersoon se naam. En die PROVINSIE.  Ek sal dit dan byvoeg.

Dalk moet julle ook die buurlande hier lys – Namibië; Botswana; Mosambiek…

Baie dankie!! Kom ons bou dit op tot ‘n volwaardige lys!

Gesels saam, asseblief!

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Connecting to %s