Ja!!! Dit reën!!! Wonderlik!!! Dankie Here! Ek loof U Naam!
Soek iets op hierdie blog
-
Jy is die
- 35,443 ste persoon wat hier inloer! Baie dankie en welkom! Hoop jy loer weer in.
-
Julle kommentaar
Toortsie on internet-hekkies Kameel on internet-hekkies Toortsie on internet-hekkies Kameel on internet-hekkies MaanKind on internet-hekkies -
Gewildste skrywes
-
Nuutste skrywes
-
Wie skryf hier?
Voorheen geskryf
Kategorië
Pingback: Vrydagskool…Pret101 « Demoerin
Wakker geword met (nog) reën in Jozi ook vanmore. Alles voel nou weer skoon.
Wonderlik! Ons het 20 mm gehad. Baie dankbaar daarvoor en hopelik is dit nog nie klaar nie!!
En daar begin dit nou net reën in Pretoorsdorp ook!
Ons plaasdamme is almal dolleeg. Hier is waterbeperkings. Maar ek is SO bly dat julle ook reen kry.