Ek het mos by “Tatta Handige Andries” geskryf oor “micro-fibre”. Ons almal se bekommernis is die gesondheid. Wel, lees asb http://www.e-cloth.com/ecloth-and-your-health/ Hulle beweer dat dit baie gesonder is, omdat die chemikaliee wat ons gebruik, soveel nadele het.
Soek iets op hierdie blog
-
Jy is die
- 46,645 ste persoon wat hier inloer! Baie dankie en welkom! Hoop jy loer weer in.
-
Julle kommentaar
Rosa on om koffie en tee te vas Toortsie on Waag dit om lief te hê Kameel on Wanneer die Sani-pas roep Toortsie on Wanneer die Sani-pas roep Toortsie on Pinkster -
Gewildste skrywes
-
Nuutste skrywes
Kategorië
- 'n Tikkie humor (2)
- 40 Dae van Positiwiteit (42)
- Blogging (30)
- Boeke en flieks (9)
- Die lewe (21)
- Die stil kind (8)
- Geldsake (12)
- Geleefde Christenskap (82)
- God en ek (4)
- Hoe om 'n blog te begin (4)
- Huwelik en Verhoudings (31)
- Kosdinge (12)
- Lawwighede; Tong-innie-kies (65)
- Motivering en Bemoediging (66)
- My kinders en ek (3)
- Opheffingswerk; Opvoeding (24)
- Ouerskap en ouerleiding (33)
- Overberg (21)
- Plaaslewe en Landbousake (49)
- Reis-ervarings (33)
- Speletjies (13)
- Spinnekopstories (4)
- Studentelewe (4)
- Uncategorized (31)
- Verskeidenheid Onderwerpe (88)
- Vrae (13)
- Vrouwees (4)
Voorheen geskryf
-
Wie skryf hier?
Verblyf in BREDASDORP.
Tel: 028 425 2724 As jy ouer is as 50, vra om in SUIKERBOSSIE te bly! Hulle het ook verblyf vir die jongeres onder ons.
Pingback: Lat vir my gat? « Kouevuur
Ek gaan dit beslis probeer!
Ek ook.
ek kry geen kommissie nie, hoor!!! het ook geen aandele in enige van daardie maatskappye wat dit maak nie!!